KRY DAAI LYF Boek

R200.00

Oefenplanne wat werk | Eetplanne vir gewigsverlies

Hierdie boek sal jou help om:

  • gewig te verloor en fiks te word
  • al die bulte waaroor jy skaam is, weg te oefen
  • jou unieke liggaamsvorm mooier te maak
  • jou vetpersentasie te bepaal
  • jou spier- en vetsamestelling te verbeter
  • jou metabolisme te verhoog
  • vir die res van jou lewe gesond te leef.

Neem 5 – 7 werksdae vir aflewering.

Kliek op foto’s om die Inhouds-opgawe te sien.

YOUR FITNESS JOURNEY STARTS HERE

Start with a 7-day FREE trial to see if our app is for you. Thereafter your subscription fee will be deducted. You can cancel anytime.

Monthly $6.99 (R119) or Yearly $41.99 (R709)