Afr: Cape Town – 3 Peaks Hiking Adventure

Cape Town – 3 Peaks Hiking Adventure

17 – 21 April 2024

Maak jou reg vir ‘n onvergeetlike bucket-list ervaring! Kom stap saam met my – Linda Kriel – die 3 Peaks in Kaapstad en skep herhinneringe vir ‘n leeftyd.

Die drie pieke wat ons gaan stap is Lion’s Head, Devil’s Peak en natuurlik die ikoniese Tafelberg tot by die summit Maclear’s Beacon en weer af met Platteklip Gorge. Na elke dag se stap word jy bederf met van die beste kos wat Kaapstad bied. Jy kan ook elke dag voor of tydens die stap saam met my strek- en opknappings-oefeninge doen. (opsioneel).

Hierdie stap gaan nogal uitdagend wees, omdat daar heelwat opdraendes is elke dag, maar glo my dit gaan baie lonend en definitief pret wees. As jy vir 3 ure kan stap, tussen 10 en 15 km, met ‘n paar stywe opdraendes en natuurlik afdraendes, sal jy dit kan doen.

Groep: slegs plek vir 14. My stappe is baie gewild en word gewoonlik vinnig volbespreek. Moet dus nie uitmis nie. Bespeek vandag.

Fiksheidsvlak: Om deel te neem, moet jy die vermoë hê om vir ‘n minimum van 3 ure per dag (± 10 tot 15km per dag), aanhoudend, vir 3 agtereenvolgende dae te stap. Die roetes is baie veilig, maar daar is dele wat lekker steil is. Hoogtes van die pieke (elevation) wissel van 400 tot 1000 meter. Om vir hierdie stap voor te berei moet jy dus ook op- en afdraendes kan stap.

Hotel: La Splendida – 4 stêr hotel in Mouille Point

Kostes:

  • R15 400 per persoon wat ‘n kamer deel. Spesiale prys R14 900. Beperkte tyd.
  • R2500 ekstra vir ‘n enkelkamer.

Deposito: 50% deposito betaalbaar onmiddelik, om jou bespreking te verseker.

Balans: betaalbaar 8 weke voor die aanvang van die stap. Jy is welkom om die balans af te betaal, solank die volle bedrag 8 weke voor die aanvang van die stap betaal is. Reël met ons kantoor as jy maandeliks wil betaal.

Kliek hier vir die Cancelation Policy

Hoe om te bespreek

Jy kan aanlyn bespreek en jou deposito betaal.

Of jy kan navraag doen deur vir ons ‘n epos of ‘n Whatsapp te stuur.

Epos: info@lkfitness.co.za | Whatsapp: 078 040 4297

Ingesluit in die staptoer:

  • 4 Nagte in La Splendida Hotel. Geleë in die trendy Mouille Point-gebied met uitsig oor die Atlantiese Oseaan. 
  • Alle ontbyte by die hotel.
  • Alle middagetes en twee aandetes.
  • ‘n Glas wyn, bier of koeldrank saam met middag- en aandetes.
  • Vervoer na die staproetes en terug.
  • Daaglikse strek en opknappings-oefeninge vir probleemareas (opsioneel) met Linda Kriel. 
  • Dr Adriaan is byderhand om klein mediese probleme aan te spreek. Hy stap elke dag saam met ons.
  • Motivering, dieet- en oefening wenke van Linda. 
  • Goody bag.

Nie ingesluit nie:

  • Alle vlugte. 
  • Vervoer van en na die lughawe. 
  • Twee van die 4 aandetes is vir jou eie rekening.
Resensies van vorige stappe saam met Linda

” Wow dit was ‘n ongelooflike ervaring. Verseker baie geleer en die samesyn met almal was great. Die kos en alles was uit die boonste rakke. Nooit gedink ek sou Tafelberg kon uitklim nie, but I did it! Verseker volgende jaar weer terug.” – Jacks

” Al wat ek kan sê is wow, wow, wow! Dit was fantasties. Soms moeilik, maar ek kon aan myself bewys wat ek kan bereik. Sien julle definitief weer!” – Shalane

” Baie dankie vir ‘n ongelooflike 5 dae saam met jou. Alles was ‘n hoogtepunt!. Dankie vir al jou raad, vriendelikheid en kuier saam met ons. Ek is verseker terug om alles weer saam met jou te beleef.” – Ilze

” Dit was ‘n ongelooflike ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie. Baie dankie vir ‘n absolute wonderlike staptoer!” – Fronika

” Dit was awesome. Die beste trip waarop ek nog ooit was!” – Nicolette

” Hierdie was my tweede stap en dit was weereens besonders, spesiaal, heerlik en lekker. Wat ‘n reuse bederf!” – Adelle

“Baie dankie vir ‘n ongelooflike paar dae. Vir al die reëlings wat julle getref het. Die geleenthied om die mooiste plekke te sien en die ongelooflike etes!” – Estie

Trip Itinerary (subject to change)

Day 1:

  • Check-in at La Splendida Hotel, Mouille Point Cape Town by 14:00 and feel the thrill building up.
  • Late afternoon leisurely walk and sundowners.
  • Discover the vibrant Waterfront, alive with energy. Indulge in a tantalising dinner, savouring diverse culinary delights.

Day 2: Lions Head Summit

  • Fuel up at breakfast, then board the bus to the trailhead.
  • Warm-up and stretch before embarking on a 5.9 km trail with a 392 m elevation. Experience stunning 360° views along the challenging yet manageable hike. Near the summit, brace yourself for a touch of excitement as some rock scrambling and ladder climbing await, but fear not, as alternative paths are available for those who prefer to bypass them due to height concerns.
  • Enjoy optional toning exercises or simply soak in the majestic surroundings while enjoying a well-deserved snack break.
  • For lunch, we make our way to Kloof Street, where culinary delights await to satiate our appetite and recharge our bodies.
  • The afternoon and evening are yours to explore and indulge in the wonders of Cape Town.
  • Dinner is at your own expense.

Day 3: Devil’s Peak Summit

  • After breakfast, bus takes us to the starting point of our hike.
  • A few toning exercises (optional) with Linda, and a light warm-up stretch.
  • Enjoy a breathtaking, challenging hike up Devil’s Peak. Starting at the beautiful Newlands Forest, summiting Devil’s Peak, and ascend down towards Deer Park. Some steep scrambling. Elevation at the peak is 1000 m.
  • Lunch in Sea Point.
  • Afternoon and evening free for you to explore.
  • Dinner is at your own expense.

Day 4: Table Mountain Summit via Kasteelpoort

  • Begin the day with a satisfying breakfast before boarding the bus to reach the starting point of our hike.
  • Engage in optional toning exercises led by Linda, accompanied by a light warm-up stretch to prepare our bodies.
  • Embark on a challenging adventure as we tackle the strenuous hike. We start by following the Pipe track, then face a steep 2 km ascent up Table Mountain via Kasteelpoort, leading us towards the magnificent Maclears Beacon, the summit of Table Mountain. Our descent takes us through the captivating Platteklip Gorge. The entire journey covers approximately 11 km and takes around 5 to 6 hours. However, for those who prefer, there will be the option to descend via the cable car.
  • Enjoy a light lunch in the heart of Cape Town.
  • As the day draws to a close, prepare for a memorable gala dinner with Linda and Adriaan, where you can indulge in a delightful culinary experience.

Day 5:

We bid farewell over a heartfelt breakfast, cherishing the memories and experiences shared. With a twinge of sadness, we depart, carrying the beauty of Cape Town in our hearts, forever grateful for the unforgettable journey we embarked upon together.