Kwêlvrae e-boek

R160.00

Uiteindelik! Antwoorde op ‘n klomp vrae wat kwêl!
‘n Wye verskeidenheid vrae word beantwoord deur Linda Kriel en Dr Adriaan. Hulle kyk uit verskillende oogpunte na die vrae. Linda verduidelik hoe jy jou probleme kan oorkom deur gesonde oefen- en eetgewoontes en Dr Adriaan verduidelik die mediese aspek van die kwêlvrae.

Van hardlywigheid tot slapeloosheid word gedek, asook  vrae wat mens soms te skaam is om te vra.

Maak asb seker dat jy jou e-boek stoor (SAVE on your device), nadat jy hom betaal het en afgelaai het!

Kliek hier om te sien hoe om jou e-boek af te laai: How to download you e-book.

Lees gerus hier onder vir meer inligting en sien ook die inhoudsopgawe 👇🏼

 

Sien Inhoudsopgawe van die Kwêlvrae e-boek hier onder.

Jou Kwêlvrae e-boek sal onmiddelik vir jou beskikbaar wees. Nadat jy betaling gemaak het, sal daar 'n skerm wees waar jy die e-boek kan aflaai. Onder "Download" kliek op jou e-boek. Jy sal ook 'n epos ontvang om jou boek af te laai. As jy nie die epos sien nie, kyk in jou spam/junk mailbox. Die skakel is slegs geldig vir 3 "downloads". Maak dus seker dat jy die e-boek stoor (save) erens op jou toestel sodra jy dit afgelaai het.

How to download your e-book.

Vir enige navrae kontak ons gerus:

e-pos: info@lkfitness.   OF Whatsapp 078 040 4297

Let wel: hierdie is nie 'n boek of 'n DVD wat gepos word nie.

Inhoudsopgawe:

Inhoudsopgawe

Vrywaring

Inleiding

Hardlywigheid

Natuurlike manier om swanger te raak

Lae seksdrang

Hoë bloeddruk

Wat is 'carb cycling' en hoe werk dit?

Osteoporose

Wat is Intermittent Fasting?

Wanneer is die beste tyd om te jogurt te eet?

Slaaploosheid

Hoekom is dit so moeilik om gewig te verloor?

Saboteer alkohol jou gewigsverlies?

Is kaas goed of sleg vir jou?

Beheer jou eetdrange (cravings)

Selluliet

Spatare

Groot maag na kinders

Oefen om buierigheid en depressie te oorbrug!

Suiker, soete gif

Wat kan ek doen om my metabolisme te versnel?

6 Redes waarom jy altyd honger is

YOUR FITNESS JOURNEY STARTS HERE

Start with a 7-day FREE trial to see if our app is for you. Thereafter your subscription fee will be deducted. You can cancel anytime.

Monthly $6.99 (R119) or Yearly $41.99 (R709)