Mooi Maag e-boek

R270.00

Raak Ontslae van jou Boepie!

Hierdie program is vir jou as jy:

  • Droom om weer ‘n plat maag te kry
  • Vet om jou middellyf stoor
  • Gereeld opgeblase voel
  • Van jou Muffin-tops ontslae wil raak
  • Wil spog met ‘n sespak
  • Jou middellyf (core) wil versterk vir sport-doeleindes
Kry nou jou 4 weke Mooi Maag Plan en volg die 3 stappe na ‘n plat maag!

Maak asb seker dat jy jou e-boek stoor (SAVE on your device), nadat jy hom betaal het en afgelaai het!

Lees asb: How to download your e-book.

Lees gerus hier onder vir meer inligting oor die Mooi Maag e-boek. 👇🏼

Daar's geen rede hoekom jy nie 'n plat maag kan kry nie. Linda Kriel deel haar wenresep vir 'n plat maag. "Maagopsitte alleen gaan nie jou maag plat maak nie. Dit gaan oor die regte kombinasies van verskillende oefeninge asook die kennis oor wat vir jou 'n plat maag sal gee. Volg my 3 stappe in die Mooi Maag Plan!"

Die 16 ure detoks-plan wat jy weekliks gaan doen gaan help om klaar te speel met 'n opgeblase maag en die kardio-program sal die vetlaag verbrand.

Die oefenprogramme het 3 vlakke: Beginnersvlak, Middelvlak en 'n Gevorderde vlak.

Jou Kwêlvrae e-boek sal onmiddelik vir jou beskikbaar wees. Nadat jy betaling gemaak het, sal daar 'n skerm wees waar jy die e-boek kan aflaai. Onder "Download" kliek op jou e-boek. Jy sal ook 'n epos ontvang om jou boek af te laai. As jy nie die epos sien nie, kyk in jou spam/junk mailbox. Die skakel is slegs geldig vir 3 "downloads". Maak dus seker dat jy die e-boek stoor (save) erens op jou toestel sodra jy dit afgelaai het.

How to download your e-book.

Vir enige navrae kontak ons gerus:

e-pos: info@lkfitness.   OF Whatsapp 078 040 4297

Let wel: hierdie is nie 'n boek of 'n DVD wat gepos word nie.

Detoks en verloor die Boepie

Jou Detoks-plan: Volg die Detoksplan vir 16 ure een maal per week.

Jy kry nie 'n eetplan nie, maar word aangeraai om een van Linda se eetplanne te volg. Beskikbaar op die LK Fitness App of in haar twee Mediterranean Diet e-boeke. Kliek hier om die winkel te besoek: LK Fitness Shop

Jou Oefenprogram: Jy kry een program wat jy  Maandae tot Saterdae volg. Elke week word dit moeiliker. Sondae rus jy en laatmiddag begin jy met jou detoks. Die oefeninge is vir enige fiksheidsvlak, daar is afdelings vir Beginners; Middelvlak en Gevorderde vlak.

Kry jou plan vandag! Droom dit, Wens dit, Doen dit!

YOUR FITNESS JOURNEY STARTS HERE

Start with a 7-day FREE trial to see if our app is for you. Thereafter your subscription fee will be deducted. You can cancel anytime.

Monthly $6.99 (R119) or Yearly $41.99 (R709)