Transformation – Karen Annandale

Karen Annandale made this amazing transformation in 3 months, using the LK Fitness App. Her journey shows what you can do if you set your mind to it. It also shows how much progress you can make with the right exercise and meal plan. Congratulations Karen, we are inspired by your transformation. Read her story below:

And her clothing size has dropped dramatically:

Scroll down to read Karen’s transformation story


Karen used the LK Fitness App, you can get it too by CLICKING HERE.
It will give you FULL exercise and meal plans, it’s the personal trainer in your pocket.


Karen’s Story

“Ek wil graag met julle my vordering deel oor die laaste 3 maande en hoop dit kan ‘n paar van julle aanmoedig om nie op te gee nie.

Ek oefen al vir baie jare maar ek was verseker oorgewig. Ek gebruik nou die LK Fitness App al vir ‘n jaar maar nog steeds was my eetgewoontes nie reg nie.

Ek het op 29 Des 2023 besluit genoeg is genoeg en ek het begin met intermittent fasting en reg geëet selfs oor naweke. Ek bederf myself met 1 cheat maaltyd oor ‘n naweek en 1 soet dingetjie maar ek gaan nie oorboord nie.

Ek het sovêr amper 10kg verloor, baie sentimeters en 3 nommers af. Ek voel fantasties en alles in my liggaam werk ook sommer beter. Ek het besef dat ek moes kies! Of ek kan eet wat ek wil of ek kan dra wat ek wil en die 2de opsie is by vêr die lekkerste en mees bevredigend. My taste buds het ook drasties verander waar ek maklik in een aand ‘n hele pak Lays chips en slab melk sjokolade kon verorber, is 4 blokkies dark chocolate oor as genoeg vir my.

Byt vas! Julle kan dit doen! Dit is soooooo die moeite werd!

Ek geniet regtig die LK Fitness App, veral die oefeninge. Dit gee vir my ‘n goeie balans van ‘toning’ en kardio oefeninge.” – Karen


Get our LK Fitness Athleisure by clicking here.