Transformation – Karen Annandale

Transformation – Karen Annandale

Transformation – Karen Annandale

Karen Annandale made this amazing transformation in 3 months, using the LK Fitness App. Her journey shows what you can do if you set your mind to it. It also shows how much progress you can make with the right exercise and meal plan. Congratulations Karen, we are inspired by your transformation. Read her story below:

And her clothing size has dropped dramatically:


Karen used the LK Fitness App, you can get it too by CLICKING HERE.
It will give you FULL exercise and meal plans, it’s the personal trainer in your pocket.


Karen’s Story

“Ek wil graag met julle my vordering deel oor die laaste 3 maande en hoop dit kan ‘n paar van julle aanmoedig om nie op te gee nie.

Ek oefen al vir baie jare maar ek was verseker oorgewig. Ek gebruik nou die LK Fitness App al vir ‘n jaar maar nog steeds was my eetgewoontes nie reg nie.

Ek het op 29 Des 2023 besluit genoeg is genoeg en ek het begin met intermittent fasting en reg geëet selfs oor naweke. Ek bederf myself met 1 cheat maaltyd oor ‘n naweek en 1 soet dingetjie maar ek gaan nie oorboord nie.

Ek het sovêr amper 10kg verloor, baie sentimeters en 3 nommers af. Ek voel fantasties en alles in my liggaam werk ook sommer beter. Ek het besef dat ek moes kies! Of ek kan eet wat ek wil of ek kan dra wat ek wil en die 2de opsie is by vêr die lekkerste en mees bevredigend. My taste buds het ook drasties verander waar ek maklik in een aand ‘n hele pak Lays chips en slab melk sjokolade kon verorber, is 4 blokkies dark chocolate oor as genoeg vir my.

Byt vas! Julle kan dit doen! Dit is soooooo die moeite werd!

Ek geniet regtig die LK Fitness App, veral die oefeninge. Dit gee vir my ‘n goeie balans van ‘toning’ en kardio oefeninge.” – Karen


Adventures with Linda

Cape Town – 4 Day Walk

Wild Coast – 4 Day Walk
8 Week Transformation Challenge – Jackie Morris

8 Week Transformation Challenge – Jackie Morris

Jackie Morris, aged 39, made this jaw-dropping transformation in just 8 weeks, using the LK Fitness App. Her journey shows what you can do if you set your mind to it. It also shows how much progress you can make with the right exercise and meal plan. Congratulations, Jackie, we are inspired by your transformation. Read her story below:

Scroll Down to Read Jackie’s Story


Jackie used the LK Fitness App, you can get it too by CLICKING HERE.
It will give you FULL exercise and meal plans, it’s the personal trainer in your pocket.
xr:d:DAFcNhnsrG8:9,j:48088500299,t:23030407


Jackie’s Story

“Vandag staan ek stom…

Vir my was dit net ‘n onbereikbare droom!

Ek het geweet die uitdaging behels gesond eet en oefen MAAR min het ek besef watter ander skatte ek op die reis sou ontdek!

Die proses was vir my n holistiese verandering- Liggaam, Siel en Gees.

Die LK fitness app is EEN UIT N MILJOEN!

Dieetkundiges en oefen programme vreet sommer vinnig n gat in jou sak MAAR DIE LK FITNESS APP IS UNIEK EN BIED VERSEKER WAARDE VIR GELD!

Mens kan nie eers die verskoning gebruik dat jy nie al die apparate het nie. Linda en haar span gee kort kort voorstelle oor hoe gemaak as jy iets kort kom – en dit sluit NIE gaan koop gou in nie!

Lip lek lekker resepte is die antwoord op gesonder eet gewontes EN wat eet ons vanaand! Ek hou van die feit dat aandetes vir 4 of meer Is wat beteken ek kan een keer kook vir die hele gesin!

Die fitness gemeenskap slaan my soos n pap snoek. Vroueharte wat mekaar ondersteun en aanmoedig. Moeilike tye makliker maak en die lekker tye beter!

Ek het die Low Gi plan gekies weens die feit dat ek van brood, rys en pasta hou en die feit dat ek kinders het. My doelwit was n gesonder leefstyl en dit beteken ek kan dit in my kinders se lewens ook kan toepas.

Die oefening kan enige plek enige tyd gedoen word selfs al het jy net kussings, n koffie tafel, handoeke en kosblikkies.( Duur gym subskripsies Is nie nodig nie! Die app is vir elke Jan rap en sy maatjie!) Mens sou NOOIT kon dink dat oefen in die gemak van jou huis so doeltreffend kan wees nie. MAAR LINDA EN HAAR SPAN IS PUIK EN HET DIE FYNERE KUNS VAN OEFENING BEMEESTER!

Was dit moeilik JA en NEE!

Ja agv my EIE mindset ,seer en trauma van die verlede! Ek moes n besluit maak om deur die mental blokke te breek! Ek moes eerstens die probleem in die gesig staar en tweedens probeer al het ek in myself getwyfel.

Ja want mens moet uit jou eie gemaksone klim! Dieselfde besluite gee dieselfde uitkoms! Verander jou besluite en verander jou uitkoms!

Die oefening en reg eet was glad nie moeilik nie dit het net BEPLANNING geverg. Ek het Vrydae my inkopie lys voorberei vir die bestandele wat ek in die week sou benodig en sodoende die versoeking om na ander dinge te gryp verminder. Ek het ook elke aand die volgende dag se etes en oefening bestudeer en beplan oor waar en hoe ek dit die volgende dag sou inpas.

11 kg en 38cm (arm 4cm ,heupe 10cm,middel 10cm, bors 6cm, en bo been 8cm) later begin my drome n waarheid word.

Dankie Abba Vader dat ek tot alles in staat was deur U wat my die krag gegee het!

Dankie Linda en span vir julle toewyding, hart en passie – dit verander die lewens van duisende !

GISTER, VANDAG EN MORE!

Die app is verseker n wenner! Daag net elke dag op!”


Get our LK Fitness Athleisure by clicking here.

LK Wonder Tights
Terra Comfort Tights
blabla
LK Srunch but lifting tihgts
8 Week Transformation Challenge RUNNER UP – 2024

8 Week Transformation Challenge RUNNER UP – 2024

Natasha dropped 2 dress sizes in 2 months!

Natasha Cloete, age 36, achieved an incredible transformation in just 8 weeks, using the LK Fitness App. Her journey was really remarkable and it shows how much progress you can make with the right exercise and meal plan. Congratulations, Natasha, your transformation is truly inspiring. Read her story below:

Natasha’s Story

“What a journey! I lost 6.5 kg in these 8 weeks. I dropped 2 dress sizes. I am energised and feel happy and proud. I drink lots of water, eat healthy and have no more cravings for bread and sugar.

The LK Fitness App is such a wonderful tool for both exercising and eating healthy. I followed the mediterranean eating plan and I started exercising again. The exercises are well explained and demonstrated, timed and organised. I love it!!!

Way to go Linda! You change lives for the better!” – Natasha Cloete


Natasha used the LK Fitness App, you can get it too by CLICKING HERE.
It will give you FULL exercise and meal plans, it’s the personal trainer in your pocket.


Get Moving with LK Fitness Tights: Your Ultimate Motivation Boost!