KRY DAAI LYF bied jou alles op ‘n skinkbord vir ‘n gesonder, skraler jy!

Hierdie boek sal jou help om:

  • gewig te verloor en fiks te word
  • al die bulte waaroor jy skaam is, weg te oefen
  • jou unieke liggaamsvorm mooier te maak
  • jou vetpersentasie te bepaal
  • jou spier- en vetsamestelling te verbeter
  • jou metabolisme te verhoog
  • vir die res van jou lewe gesond te leef.

Sien foto’s van die Inhouds-opgawe!