Maag Oefenprogram – 6 Oefeninge

Doen hierdie maag oefenprogram saam met my en Mieke. Dit werk!!!

Al wat jy nodig het is ‘n stoel. Daar is ses ofeninge van 30 sekondes elk. Doen die program 1 tot 5 keer.

Dis ‘n lekker program wat julle tuis kan doen om jou maagspiere te versterk.

Kry gerus ook my Mooi Maag e-boek, daarin vertel ek van my 3 stappe na ‘n plat maag.

Hier is die 6 maagoefeninge. Jy benodig ‘n stoel. Ek stel voor jy kyk eers gou na die video voordat jy dit saamdoen.

Kliek op die video, en begin!

Lekker oefen!

Linda xx


Kom Stap, Eet & Kuier Saam Met My!